OUTDATED: Afrikaans

Last modified: September 28, 2008 - 12:22

This page has been merged with other pages. Please see http://drupal.org/node/17229

This page is for the translation of Drupal Core into Afrikaans. The rest of this text will be in Afrikaans, as that is the purpose of this document.

Vir diegene wat betrokke wil raak by die vertaling:

Stuur 'n e-pos aan Kobus en spesifiseer waarmee jy betrokke sou wou raak. Kobus sal dan met jou in verbinding tree indien jy die nodige besonderhede verskaf het.

Om 'n fout met die vertaling te rapporteer:

Besoek asb. die foutrapporteringsblad

Vir enige ander verwante redes waaroor jy wil kontak:

Stuur 'n e-pos aan Kobus en spesifiseer die presiese rede vir u skakeling.

 
 

Drupal is a registered trademark of Dries Buytaert.